
Die Kat se Snor Pre-primêre Skool
Nellie Coetzer


Prettige feite:
Prettige feite: Ouma Nellie is ‘n trotse Mamma van 4 kinders en ouma van 9 kleinkinders en agter-kleinkinders. Oma Nellie se kinders het almal goeie betrekkinge waaronder Senior Krediet Bestuurder en Vlootbestuurder by ‘n bekende Motorbande handelaar. Ouma Nellie is lief vir die buitelewe, bak-en-brou en natuurlik kinders.
Ervaring:
Tannie Nellie het haar N3 Tersiêre opleiding by Standerton Tegniese Kollege verwerf in 1982. Sy was die bestuurderes van Milady’s vir 16 jaar vanaf 1984 tot 2001, en ook vir 9 jaar by Sheet Street vanaf 2005 tot 2014.
Tannie Nellie beskik oor ‘n Diploma in Administasie en Bestuurswese. Sy ontdek haar passie vir kleuters en werk vir 9 jaar as Onderwyseres by Step into Education skool (Voorheen Stepping Stones) van 2015 tot 2024.
In 2025 sluit Tannie Nellie by Die Kat se Snor Pre-primêre Skool aan as juffie in die baba klas.