top of page

Die Kat se Snor Pre-primêre Skool
Cindy Pretorius


Prettige feite:
Prettige feite: Cindy se passie vir kinders is in haar DNA en pols deur haar familie. In haar vrye tyd bak-en-brou sy graag. Cindy is ‘n diereliefhebber en leer graag nuwe vaardighede aan.
Ervaring:
Cindy studeer tans NQF L4 in Vroeë Kleinkind Ontwikkeling deur Edu-X. Sy het reeds ‘n rits kleuterskool gerigte aanlyn kursusse agter die rug. In Januarie 2023 begin Cindy haar loopbaan as Kleuterskool juffie as assistent by die 3- tot 4-jarige klas. In Februarie 2024 verskuif sy na assistent by die baba klas. September 2024 word sy verskuif na die 1- tot 2-jariges. In 2024 sluit Cindy by Die Kat se Snor Pre-primêre Skool aan as juffie vir die 2- tot 3-jariges.
bottom of page