top of page

Die Kat se Snor Pre-primêre Skool
Aletta Sibiloane


Prettige feite:
Prettige feite: Aletta het 4 kinders, waarvan 1 al in die hoërskool, 2 in die laerskool en haar jongste ook by Die Kat se Snor Pre-primêre Skool is.
Ervaring:
Aletta het in 2019 by Oak Hearts Kleuter Akademie and Preschool, Witbank, aangesluit as assistent juffrou. In 2023 sluit sy aan by Die Kat se Snor Pre-pimêre Skool, Witbank. Sy is 'n voorslag 'potty-trainer' en het al meer as 40 kleuters suksesvol bygestaan in hierdie groot mylpaal in hul jong lewens.
bottom of page